Jed McKenna se Teorie van Alles: Die Ingeligte Perspektief
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Ons is geprogrammeer van geboorte af om te glo dat ons bestaan ʼn onoplosbare raaisel is, maar as ons ʼn eerlike poging aanwend, dan ontdek ons dat misterie self die raaisel is. Nie net wat is die groot misterie nie, maar hoekom is daar enige misterie? En wat as daar nie is nie? Wat as die Mysterium Tremendum net ʼn interne oortuiging is sonder enige eksterne eweknie? Wat as die antwoorde op die grootste vrae van die lewe eenvoudig en voor die hand liggend is en reg voor jou is? As mens sal slaan, slaan deur die masker! Hoe kan die gevangene buite toe reik behalwe om deur die muur te stoot? -Herman Melville As jy belangstel om deur die masker te slaan, dan sal jy bly wees om te weet dat daar ʼn teorie van alles is wat perfekte sin maak, wat nie staatmaak op godsdienstige of wetenskaplike kullery nie en wat jy maklik en direk kan verstaan. En as jy vertroud is met Jed McKenna en die Enlightenment Trilogy, dan weet jy dit is nie net ʼn teorie nie.
- Copyright:
- 2017
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- Book Size:
- 119 Pages
- ISBN-13:
- 9781507179116
- Publisher:
- Wisefool Press
- Date of Addition:
- 12/20/18
- Copyrighted By:
- Jed Mckenna
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction, Self-Help, Health, Mind and Body, Philosophy
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.
Reviews
Other Books
- by Adri Van Schalkwyk
- by Jed Mckenna
- in Nonfiction
- in Self-Help
- in Health, Mind and Body
- in Philosophy