Stemme
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Die dorpie van Oakwell is verlate en onder kwarentein geplaas deur die regering. die nagmerrie lyk asof dit uiteindelik verby is. Maar die geeste van Oakwell is nie van plan om te gaan rus nie. Toe Emma Barett, met die gruwels wat sy gedurende die slagting by Hope Hotel nog vars in haar gehue, die band tussen Isaac Samson en 'n manier om die Oakwell vervloeking vir ewig te stop ontdek, moet sy werk teen tyd, nie net om die seun op te spoor nie, maar hom oortuig om haar te help om 'n einde te maak aan die gruwels wat hulle almal se lewens omver gegooi het, te maak. In hierdie finale hoofstuk van die Whisper trilogie, sal opofferings gemaak moet word, onmoontlike besluite geneem word en lewens op die spel geplaas word in die finale geveg tussen goed en kwaad, wat afspeel in die gebreekte oorblyfsels van die dorp.
- Copyright:
- 2017
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781507188842
- Publisher:
- Babelcube Inc.
- Date of Addition:
- 09/09/17
- Copyrighted By:
- Michael Bray, Elaine
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Horror, Literature and Fiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.