Die Woudties en die laaste piesang
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Welkom in die wereld van “Die Woudties”! “Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van vyf dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as “The Junglies” in engels. Die piesangs op aarde is klaar. Die Woudties het die laaste piesang vernietig. Daar is net een hoop om weer piesangs op aarde te kry. Iemand moet ‘n piesang boom op die maan gaan haal. Kiki en Hoppie stem in om die piesang boom te gaan haal. Wanneer hulle op die maan land ontmoet hulle ruimtevaardigers van ‘n ander planeet wat aarde soek. Hulle wil die aarde oorneem vir water en kos. Sal Kiki en Hoppie die ruimtevaardigers en hulle plan kan stop? Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf. “Die Woudties” is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as “The Junglies”. Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
- Copyright:
- 2019
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781071507537
- Publisher:
- Francois Keyser
- Date of Addition:
- 11/14/19
- Copyrighted By:
- Francois Keyser
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Children's Books, Animals, Literature and Fiction
- Reading Age:
- 6–8
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.
- Translator:
- Francois Keyser
Reviews
Other Books
- by Francois Keyser
- in Children's Books
- in Animals
- in Literature and Fiction