10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die karakters sluit ’n verskeidenheid oulike diere, dinosourusse, seerowers en ook jong meisies en seuns in by wie jong kinders aanklank sal vind. Ingebed in elke storie is ’n boodskap wat jy met jou kind sal kan bespreek om sekere kwessies vas te lê, soos die belangrikheid daarvan om goedhartig en sorgsaam te wees, om die waarheid te praat, om dapper te wees, om jou bes te probeer en om ’n nuwe baba in die gesin te hanteer, om maar net ’n paar te noem. Elke storie is gevul met illustrasies wat jou en jou kind sal vermaak. Perfek vir vroeë lesers of beginner-lesers en geskik vir kinders van 2–5. Lees die stories as slaaptydstories en gebruik dit weer wanneer jou kind in preprimêr is en begin om te leer lees. Daar is ook ’n Inhoudsopgawe waarop jy kan klik vir maklike navigasie. ’n Wonderlike boek vir jong kinders!
- Copyright:
- 2020
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781071575710
- Publisher:
- KC Global Enterprises Pty Ltd
- Date of Addition:
- 12/27/20
- Copyrighted By:
- Katrina Kahler
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Children's Books, Literature and Fiction, Textbooks, Education
- Reading Age:
- 3–5
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.
- Translator:
- Louise Brand
Reviews
Other Books
- by Katrina Kahler
- in Children's Books
- in Literature and Fiction
- in Textbooks
- in Education