Felicia en die Eerste Ridders
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Vince se groot droom is om ’n skrywer te word en om ’n goeie opvoeding te kry. Sy pa se planne, aan die ander kant, is om Vince so gou as moontlik uit die skool uit te haal om geld te verdien. Gelukkig vir Vince, lyk dit asof Felicia se ouers hom al hoe meer begin aanvaar. Vince en Felicia maak albei nuwe vriende in hulle Graad 9-jaar – vriende wat hulle gedrag en waardes beïnvloed en beproef. Die twee ondervind groepsdruk om dinge te doen waarvoor hulle nog nie gereed is nie. Sal hulle swig voor die versoekings om te doen wat hulle klasmaats doen? Vince stem saam aan die einde van die boek dat dit ’n “rowwe jaar” was! Vind uit of Vince en Felicia bestem is vir mekaar en lees wat die twee alles moes deurmaak tydens ’n rowwe Graad 9-jaar. Ook beskikbaar in hierdie reeks: Felicia die gelukskind En toe glimlag Felicia
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781431019410
- Publisher:
- Macmillan South Africa Publishers (Pty) Ltd
- Date of Addition:
- 03/31/22
- Copyrighted By:
- Illustrations and design Macmillan South Africa Publishers
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.