Felicia, die gelukskind
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Maak kennis met Felicia Abrahams –’n pragtige 13-jarige dogter met 'n onvergeetlike glimlag, oë wat skitter, vol lippe en bo en behalwe dit, ’n sagte geaardheid. Haar pa is die dominee op die vissersdorpie waar hulle woon en Felicia is welvoeglik en beleefd grootgemaak. Felicia se grootste droom is om eendag ’n dokter te word. Felicia ontmoet Vince Jacobs, een van die gewildste seuns in die skool, en hulle raak goeie vriende. Maar waarom hou Felicia se pa dan nie van Vince nie? Sal haar vriendskap met Vince die sukses van haar toekomsplanne verongeluk? Vind uit wat Felicia se Graad 7-jaar vir haar inhou by die skool. Sy leer baie van haarself en haar familie. Sy leer ook baie van grootword en vriende – die konflik wat Patricia in haar lewe veroorsaak en ondersteuning van ware vriende soos Vince en Rosalinda. Lees dit alles in hierdie aksiebelaaide boek wat spesifiek geskryf is uit die oogpunt van ’n Graad 7-leerder! Ook beskikbaar in hierdie reeks: En toe glimlag Felicia Felicia en die Eerste Ridders
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781431019397
- Publisher:
- Macmillan South Africa Publishers (Pty) Ltd
- Date of Addition:
- 03/31/22
- Copyrighted By:
- Illustrations and design Macmillan South Africa Publishers
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.