Die Stad van Goud
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Zukile Mbane moet afskeid neem van alles wat bekend is. Hy trek saam met sy ma en boetie stad toe om by sy oom te gaan bly. Zukile is bekommerd oor al die veranderings in sy lewe — en boonop gaan hy nog hoërskool toe ook! Al is die stadslewe opwindend kom Zukile gou agter dat als wat blink nie goud is nie! Sy ma sukkel om aan te pas by hulle nuwe omgewing en sy oom se gesin lyk ook nie aldag gelukkig oor die saambly-ooreenkoms nie. Dis vir almal moeilik om aan die vreemde omstandighede gewoond te raak. By die nuwe skool aangekom, kom Zukile gou agter dat sy skoolwerk nie heeltemal op datum is nie. Een ligpunt is dat Lindiwe se gesin ook stad toe getrek het en gou kuier die twee vriende weer saam. Zukile ontdek dat hy 'n goeie sokkerspeler is en die sportsoort help hom om al die frustrasies wat skool, familie en vriende teweeg bring, baas te raak. Die jaar eindig op 'n hoogtepunt vir hom en Lindiwe. Al die interessante gebeure in Zukile en Lindiwe se wêreld sal dit vir jou moeilik maak om die boek neer te sit! Ook beskikbaar in hierdie reeks: Nee is ook 'n antwoord Harte van glas
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781431019700
- Publisher:
- Pan Macmillan South Africa Publishers (Pty) Ltd
- Date of Addition:
- 03/31/22
- Copyrighted By:
- Illustrations and design Pan Macmillan South Africa Publishers
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.