Die laaste karretjiegraf
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Die eerste saad vir hierdie toneelstuk is reeds vyftig jaar gelede geplant. Dit het begin met 'n storie wat Athol Fugard se ma aan hom vertel het en met sy belofte aan haar om eendag 'n toneelstuk in haar moedertaal te skryf. Met die hulp van medeskrywer Riana Steyn se navorsing oor die karretjiemense het Die laaste karretjiegraf, Fugard se eerste toneelstuk in Afrikaans, tot stand gekom. Dit is die verhaal van die Geduld-gesin wat hul ouma Mieta in die karooveld onder klippe begrawe soos dit die gebruik onder die karretjiemense is. Haar dood lei die einde van 'n leefwyse in. Hierdie leerdersvriendelike skooluitgawe bevat: • 'n inleiding tot die drama • woordverklarings • verrykende materiaal • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die NKV • 'n tweetalige glossarium
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781431041763
- Publisher:
- Macmillan Education
- Date of Addition:
- 03/31/22
- Copyrighted By:
- Kopiereg deur Riana Steyn en Athol Fugard
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.