Hartklop
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Vandat Megan kan onthou maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Elke keer as sy horn sien voel haar binnegoed soos iets wat so pas deur ’n wasmasjien se spinsiklus verrinneweer is. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan gio al die meisies se voete onder hulle uit, terwyl Megan vasberade is om haar matriekjaar te geniet. Maar wanneer Dewald saam met Stefan opdaag om die Desembervakansie op Paternoster deur te bring, sukkel sy al hoe meet om haar gevoelens weg te steek. Dis net jammer haar oorbeskermende broer sal nooit toelaat dat daar iets tussen haar en Dewald gebeur nie. Vir 'n groot gedeelte van Dewald se hoërskoollewe het Megan eike aand die hoof-rol in sy drome gespeel. Eers was sy net Megan, sy beste pel se kleinsus, maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy uit haar awkward stages groei en net mooier en mooier word. Hy kan skaars gio dat sy so diep onder sy vel kon inkruip. Maar Guy Code 101, soos almal weet, sê jy date nie jou beste pel se kleinsus nie ... Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780798171557
- Publisher:
- Human + Rousseau, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 07/04/22
- Copyrighted By:
- teks deur Cecilia Steyn
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.