Op liefde se drumpel
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Suzanne hoop Phil sal haar binnekort vra om te trou. Sy worstel egter met paar vrae: Hoekom kan hulle mekaar net op sekere dae op spesifieke plekke sien? Kan een mens régtig so hard werk? Dan besluit tannie Gertruida onverwags om by Suzanne in te trek en Phil is glad nie ingenome met die idee nie. Tannie Gertruida is nie op haar mond geval nie en haar teenwoordigheid kompliseer Suzanne en Phil se verhouding – veral wanneer tannie Gertruida 'n hegte vriendskap bou met hul jong buurman Herman. Suzanne sien en hoor nou al hoe meer van haar buurman, wie se hart na sy familieplaas hunker en wanneer sy iets uiters onaangenaam van Phil te wete kom, sukkel sy om nie met ander oë na Herman te kyk nie. Melodie: vir jonk, vir oud, vir altyd
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780624087106
- Publisher:
- Melodie, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 Boeke (Edms) Bpk
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- Die skrywer
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.