Elf Dae in Oxford
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Alycia het skaars op Heathrow-lughawe deur doeanekontrole beweeg, of sy kry ’n video-oproep van haar suster, Inez, uit Oxford. “Maak gou, Besem. Dump tannie Aggie en kom direk Oxford toe. Nou. Dadelik!” “Maar my bagasie-” “Stuff jou bagasie. Ek kan sien waar jy is – ek track jou. Stap reguit aan, draai links en volg die bordjies met die bus op. Daar is ’n bus wat oor sewe minute vertrek. Jy moet jou stert roer!” Maar toe hulle op Gloucester Green-busstasie in Oxford aankom, is haar suster nêrens in sig nie. Sy het darem Inez se adres en ’n nuwe kaart-app wat die vriendelike Siya op die bus vir haar op haar foon gelaai het. Waarom sou Inez haar so dringend hier wou hé? En die kaart- app met sy Alice in Wonderland-tema, wat het dit met Oxford, en met háár, te doen? Vreemder en vreemder ... Gou tuimel Alycia, nes Alice, af in ’n konyngat na 'n andersoortige Wonderland. Deur die skrywer van die topverkoper Elf dae in Parys, wenner van 'n ATKV Kinderboektoekenning in 2017.
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780624087458
- Publisher:
- Eerste uitgawe in 2019 deur Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 Boeke (Edms) Bpk
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- Teks Elizabeth Wasserman
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.