Geraamte in die klas
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Harteliefie, ek is so bly jy het hierdie boek opgetel om te lees. Jy wil seker weet wat gebeur, nie waar nie? Goed dan, ek sal jou sê. In hierdie boek vertel een van my leerders, Stephan, hoe hy en sy vriend, Cobus, vir my, juffrou Beneke, per ongeluk in 'n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie, want sien, die twee harteliefies moet my dan op 'n skoolbus smokkel sodat hulle op die Graadsewe-toer kan gaan. Og, die avonture wat ons beleef sal jou asem wegslaan! Daar is ook 'n geveg met 'n vreeslike seekat en 'n wilde jaagtog op 'n spoedvarkie. En moenie vergeet van ... O aarde tog, harteliefie, amper praat ek my mond verby. Jy sal maar self moet lees wat gebeur en hoe alles eindig! Baie liefies en drukkies, Juffrou Beneke Wenner van die MER-prys vir geïllustreerde kinderboeke en 'n ATKV-Kinderboektoekenning. Gratis onderwysersgids aflaaibaar by www.fanieviljoen.co.za
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780798181778
- Publisher:
- Eerste uitgawe in 2006 deur Human + Rousseau, 'n afdeling van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 Boeke (Edms) Bpk
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- in teks deur Fanie Viljoen
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.