SOEN
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- “ Meneer Coetzer het iets ernstigs op die hart. ” Sy pa en die hoof se oë smelt saam. “Jy is Algoa Hoër se mees voorbeeldige hoofseun in jare, Peet. Vanjaar verower jy nog die SA Beker vir Redenaars. Ons verwag van Jou minstens sewe A’s. En een vir kuns, volgens meneer Buthelezi. Jy is voorwaar ’n uiters begaafde Jongman. Maar vandag kom ek na Jou toe met 'n netelige kwessie. Jy weet waarna ek verwys.” "Ek het nie 'n idee nie, Meneer. ” Die hoof kyk so gevoelvol soos 'n skeurtandhaai na hom. “Juffrou Reynolds beweer jy het haar met die dood gedreig, Peet. Dat Jy haar met 'n mes sal doodmaak as jy haar nie Kan kry nie. ” Peet Rautenbach het 'n donker geheim: sy obsessie met die blonde juffrou Scarlett Reynolds. En die stem in sy kop. Hy hoor dit al sy lewe lank. Toe die polisie begin vrae vra oor meisies vat verdwyn en gerugte van ’n reeksmoordenaar die rondte begin doen, is die altyd voorbeeldige Peet skielik die middelpunt van die ondersoek. Hy leer ken Port Elizabeth se Goth-onderwêreld, waar die makeup en maskers meer as net die identiteit van die partytjiegangers toesmeer, en waar Peet se stem uiteindelik ’n naam kry.
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780624081968
- Publisher:
- Eerste uitgawe in 2017deur Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- Teks: Jan Vermeulen
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.