Elf Dae Op 'n Eiland
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Danika beweeg soos ʼn zombie saam met die tou mense by die inweegtoonbank en deur sekuriteit. Sy voel heeltemal alleen. Sy vind haar sitplek op die vliegtuig en druk haar oorfone in haar ore. Musiek is haar geselskap. Sy baklei met die vreesagtige gedagtes wat haar wil oorweldig. Dis beter om op positiewe dinge te konsentreer. Sy blaai deur die glanstydskrif in die sakkie teen die rugkant van die sitplek voor haar. Daar is ’n foto van ʼn eiland: groen palmbome teen ’n skelblou see en 'n poeierwit strand. Hoe sal dit voel om jou tone in die warm sand te druk? Die lugwaardin bring ’n skinkbord met ʼn broodjie. ’n vrug en ʼn sap. Pynappel. Haar playlist speel 'n liedjie met ’n reggae-ritme. Sy weier om opgewonde te raak. Sal haar pa haar op die lughawe ontmoet? Wat sê 'n mens as jy jou pa vir die eerste keer in sestien jaar sien? Deur die skrywee van die topverkoper Elf dae in Parys. wenner van ʼn ATKV Kinderboektoekenning in 2017.
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780624085805
- Publisher:
- Eerste uitgawe in 2018 deur Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 Boeke (Edms) Bpk
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- Teks Elizabeth Wasserman
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.