DIE POORT: boek 4 – KRYGERS
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- “Jy het dalk hierdie geveg gewen, Kali van Gaia, maar die oorlog is nog lank nie verby nie. Solank ons vir Zak het. het ek mag oor jou." Hy kyk minagtend na Leonardo: “Julle emosies is julle swakheid: julle ondergang." Ek leun vooroor en pers spikkels dans voor my oë. 'n Tikkie vrees flits vir ’n oomblik oor Chanda-Mundia se gesig Ek knip my oë en die pers verdwyn. "Om vir mekaar om te gee. maak ons sterk, nie swak nie. En glo my, daar is me 'n plek in die heelal wat ek nie sal omkeer om vir Zak te kry me.' Die Nuweling-Bewakers het die Internasionale Raad erg ontstel met hulle onvermoë om hulle Kragte en Magte te beheer, daarom bevind hulle hulle nou in Ierland. Maar Wicklow-kasteel is meer as net ’n opleidingsentrum – dis ook ’n gesofistikeerde beheersentrum wat al die Poorte op aarde monitor. Wanneer Kali ’n onwelkome gas in die kasteel toelaat, ontketen dit 'n reaksie wat die Ander die mag kan gee waarna hulle smag, en Kali se Bewaker-kring vir altyd kan vernietig.
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780624077565
- Publisher:
- Eerste uitgawe in 2017 deur Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 Boeke (Edms) Bpk
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- Teks Nelia Engelbrecht
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.