DIE POORT: boek 3 – HELERS
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Dan glimlag Leonardo. "Nou ja, love and greetings. Soos ek gesê het. ek sal moot na jou meisie kyk terwyl ons in Italië is." Hy begin wegstap. "Kom jy, Kali?" roep hy oor sy skouer. "Ek dink nie ons sal mekaar weer sien voor ons lug ha we toe ry nie." Ek soen Zak sag op sy wang. "Ek mis jou al klaar." Hy gryp my hand toe ek omdraai om weg te stap. "Kali, ek is het vir jou en ek sal nie toelaat dat iets ..." Hy bly vir ’n sekonde stil, sy oë op Leonardo se rug ... of iemand tussen ons kom nie." "Niks sal ooit tussen ons kom nie. Zak." is my laaste woorde voor ek agter Leonardo aan drafstap. Die Nuwelinge word na Venesië ontbied om voor die Internasionale Raad van Bewakers te verskyn. Selfs in die Bewakersvesting op Poveglia is hulle uitgelewer aan die Ander en word Kali se Helerskrag, maar ook haar lojaliteit, tot die uiterste beproef.
- Copyright:
- 2022
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780624077534
- Publisher:
- Eerste uitgawe in 2017 deur Tafelberg, 'n druknaam van NB-Uitgewers, 'n afdeling van Media24 (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 08/02/22
- Copyrighted By:
- Teks Nelia Engelbrecht
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.