Op die Maat van Maya
By: and
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Maya is oortuig van drie dinge: 1. Sy wil ná skool medies gaan studeer. 2. Sy is die sanger Eduan de Bosch se grootste ondersteuner. 3. Dinge tussen haar en Mark is vir goed verby. Dan ontmoet sy een aand vir Joe, en besef daar is nog iemand wat al Eduan se liedjies woord vir woord ken. Maya kom nou net uit ’n ramp- spoedige verhouding met Mark en sy is nie gereed vir iets nuuts nie - niemand gaan in elk geval verby haar oorbeskermende ma kom nie. Maar voor Maya kan keer, sing sy saam met Joe in sy band en weet sy nie meer of ’n dokter al is wat sy wil word nie. Sy begin vir Joe val, maar Mark maak skielik weer sy verskyning. Die grootste ontnugtering van alles: Sy ontmoet vir Eduan, maar vind iets uit wat haar hele lewe uitmekaar laat val.
- Copyright:
- 2023
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- Book Size:
- 184 Pages
- ISBN-13:
- 9780639604206
- Publisher:
- © Publikasie: LAPA Uitgewers, 'n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 03/01/23
- Copyrighted By:
- Teks: Nerine Ahlers + Alet Steenkamp
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.