Uitverkies
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- ZIA is net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na ’n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk ... Dan het hulle skielik dringend voorraad nodig wat net in die Kolonie gevind kan word – agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis Zia se kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê ... of wag daar ’n ver donkerder noodlot op haar?
- Copyright:
- 2023
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781776354726
- Publisher:
- © Publikasie: LAPA Uitgewers, 'n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 03/01/23
- Copyrighted By:
- Teks: Noreen Nolte
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.