Sterre vir die Donker
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Dis aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie ... ... Nie te weet of jy dalk maar net ’n pil moet drink om die donkerte te keer nie; nie te weet of jou broer se ambisie hom gaan pootjie nie; nie te weet wat jy met die res van jou lewe wil doen nie. En die een persoon wat alles sou verstaan het, is vir altyd weg. Gelukkig laat die nuwe jaar Helena ’n bietjie ligter voel. Haar viool begin weer sing, en sy besluit om self antwoorde te soek. Helena besef egter vinnig dat dit dalk tog beter is om nie te weet nie … Hoe kón sy Luca met die duifgrys oë se gesels, sy hand om hare, so verkeerd verstaan het? En kan een domonnosele besluit regtig uitkring en iemand se hele toekoms bedreig? Skielik klink weghardloop na ’n goeie plan
- Copyright:
- 2023
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780639601656
- Publisher:
- © Publikasie: LAPA Uitgewers, 'n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 03/01/23
- Copyrighted By:
- Teks: Noreen Nolte
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.