Dit het alles begin by Hond
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- “Hierdie is ’n werklik vernuwende storie. Dit kombineer fantasie en realiteit mooi en ek wens daar was ’n opvolg.” - Joha van Dyk Terwyl ons stap haal Assad ’n broodjie uit sy kosblik. Ek sien 'n stukkie van wat hy wegsteek. Sou dit nie lekker wees as on snils hoef weg te steek nie? “Wat as ons vir mense alles van onsself wys?” wonder ek skielik. "Soos die mense wat video's maak vir TikTok en klomp foto's sit op Instagram en ..." Jy dink enigeen wys alles van hulleself op TikTok?” sê Assad. "Of op Instagram?" Hy is seker reg. “Nee,” sug ek. Vier tieners dra elkeen swaar aan 'n geheim. Tot die noodlot hulle op ,n vreemde pad saamgooi en hulle mekaar se lewens op 'n magiese wyse aanraak.
- Copyright:
- 2023
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781776354498
- Publisher:
- © Publikasie: LAPA Uitgewers, 'n afdeling van Penguin Random House Suid-Afrika (Edms.) Bpk.
- Date of Addition:
- 03/01/23
- Copyrighted By:
- Teks: Annelie Ferreira
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.