Gam Se Tjind (Afrikaans Edition)
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Die ongekende pyn en gevolge wat misdaad op kinders laat, is absoluut hartverskeurend. Die slagoffers bly in ’n tronksel waarvan die oortreder alleenreg tot die sleutel besit. Soveel mag oor ’n ander siel is verbysterend. Terence Jacobs verteenwoordig miljoene daarbuite wat deur die poorte van die hel getrek word ongeag die uitkoms en treurige gevolge waartoe dit later lei. Hoe onregverdig dat sulke dade enigsins toegelaat word om plaas te vind! Veral binne die ruimte wat veronderstel is om sekuriteit en veiligheid te waarborg. Hoe kry die oortreders van sulke walglike dade dit reg om onverstoord aan te gaan met hul lewens ongeag die onoorkomlike letsels wat hul agterlaat by hul slagoffers?In “Gam se tjind” word die leser op ’n reis van geluk, hartstog, intense pyn en uiteindelik aanvaarding geneem. Die slagoffer vind ‘n manier om die onvermydelike en onomkeerbare te hanteer en ná ‘n paradigma skuif- uiteindelik bevryding vind.
- Copyright:
- 2023
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9780620828970
- Publisher:
- © Westville: Reach Publishers
- Date of Addition:
- 04/05/23
- Copyrighted By:
- Aubrey Cloete
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.