As die liefde seëvier
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Heleen is in Pretoria gebore en daar groot geword. Sy het in 2000 begin skryf na haar seun se dood. In 2011 het sy ernstig begin skryf en drie digbundels gepubliseer. Van 2015 publiseer sy ander skrywers se werk. "Vanoggend brand die helder son weer alles dood" praat Amanda met Paul, wat net sit, moedeloos met sy kop in sy hande. "Wat ookal gebeur, my vrou, ek het hierdie stuk aarde baie lief", antwoord Paul. "Die moordenaarskaroo is wreed, dor en naby die hel" praat Amanda hardop met haarself. Die timbre in haar stem roep haar hele wese tot stilstand…
- Copyright:
- 2023
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- ISBN-13:
- 9781928415831
- Publisher:
- © Malherbe Uitgewers
- Date of Addition:
- 04/05/23
- Copyrighted By:
- Kopiereg Heleen Malherbe
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.