Drieklawerblaar (Afrikaans Edition)
By:
Sign Up Now!
Already a Member? Log In
You must be logged into Bookshare to access this title.
Learn about membership options,
or view our freely available titles.
- Synopsis
- Opsomming Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel? Abel, ’n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familiegeskiedenis: sy Hugenoteherkoms lei hom na die Franse platteland, waarna hy hom vestig op ’n stuk grond digby sy oupa se plaas van vroeër. En dan is daar Tinneke le Grange, ’n gastehuiseienaar en weduwee wat moet vrede maak met haar man se fratsdood en die feit dat sy hom verloor het, lánk reeds voor sy afsterwe … Barkhuizen-le Roux, die gewilde skrywer van Padmaker en Getuie, verweef hier die verhale van drie eiesoortige karakters. Drieklawerblaar is ’n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op ’n mens kan hê.
- Copyright:
- 2024
Book Details
- Book Quality:
- Publisher Quality
- Book Size:
- 332 Pages
- ISBN-13:
- 9780798174039
- Publisher:
- © Human + Rousseau, 'n druknaam van NB-Uitgewers
- Date of Addition:
- 10/10/24
- Copyrighted By:
- Christine Barkhuizen-le Roux
- Adult content:
- No
- Language:
- Afrikaans
- Has Image Descriptions:
- No
- Categories:
- Nonfiction
- Submitted By:
- Bookshare Staff
- Usage Restrictions:
- This is a copyrighted book.